1
SPREUKE 28:13
Nuwe Lewende Vertaling
Wie sy oortredings verswyg, sal nie voorspoedig wees nie. Wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang.
Compare
Explore SPREUKE 28:13
2
SPREUKE 28:26
Wie op sy eie insig vertrou, is ’n dwaas. Wie hom deur wysheid laat lei, word bevry.
Explore SPREUKE 28:26
3
SPREUKE 28:1
Goddeloses vlug weg, al jaag niemand hulle nie. Regverdiges is so dapper soos leeus.
Explore SPREUKE 28:1
4
SPREUKE 28:14
Die mens wat altyd versigtig is, sal gelukkig wees. ’n Hardkoppige persoon sal in kwaad verval.
Explore SPREUKE 28:14
5
SPREUKE 28:27
Hy wat iets gee vir ’n arm mens sal self nooit iets kortkom nie. Iemand wat sy oë vir hulle sluit, sal vervloek wees.
Explore SPREUKE 28:27
6
SPREUKE 28:23
Die een wat ander berispe, kry op die einde eerder waardering as die persoon wat ander vlei.
Explore SPREUKE 28:23
Home
Bible
Plans
Videos