1
SPREUKE 29:25
Nuwe Lewende Vertaling
Jy stel vir jouself ’n slagyster as jy vir mense bang is. Jy beveilig jou lewe as jy op die HERE vertrou.
Compare
Explore SPREUKE 29:25
2
SPREUKE 29:18
Wanneer ’n volk nie duidelikheid het oor die wil van God nie, verloor hulle koers. As hulle leef volgens sy wet is hulle gelukkig.
Explore SPREUKE 29:18
3
SPREUKE 29:11
’n Dwaas bars uit in woede. Iemand wat wys is, hou homself in toom.
Explore SPREUKE 29:11
4
SPREUKE 29:15
’n Pak slae en ’n teregwysing bring wysheid. ’n Kind wat aan homself oorgelaat is, steek sy ma in die skande.
Explore SPREUKE 29:15
5
SPREUKE 29:17
Leer jou seun wat dissipline is en jy sal gerus wees oor hom. Hy sal jou vreugde verskaf.
Explore SPREUKE 29:17
6
SPREUKE 29:23
’n Mens se hoogmoedigheid lei na vernedering. Iemand wat nederig is, ontvang uiteindelik eer.
Explore SPREUKE 29:23
7
SPREUKE 29:22
’n Mens wat gou kwaad word, veroorsaak rusies. ’n Humeurige mens veroorsaak sonde.
Explore SPREUKE 29:22
8
SPREUKE 29:20
Jy sien self daar is meer hoop vir ’n dwaas as vir iemand wat praat sonder om eers te dink.
Explore SPREUKE 29:20
Home
Bible
Plans
Videos