1
PSALMS 22:1
Nuwe Lewende Vertaling
Compare
Explore PSALMS 22:1
2
PSALMS 22:5
Ons voorouers het op U vertrou, hulle het U vertrou, en U het hulle gered.
Explore PSALMS 22:5
3
PSALMS 22:27-28
Dié in nood sal eet en versadig word. Almal wat die HERE dien, sal Hom loof. Mag hulle harte bly wees vir altyd. Die hele aarde sal die HERE erken en na Hom toe terugkeer. Mense uit elke nasie sal Hom weer dien.
Explore PSALMS 22:27-28
4
PSALMS 22:18
Ek kan al my bene in my tel. Met leedvermaak gluur my vyande my aan.
Explore PSALMS 22:18
5
PSALMS 22:31
Die nageslag sal Hom dien. Die komende geslagte sal van die Here hoor.
Explore PSALMS 22:31
Home
Bible
Plans
Videos