1
PSALMS 23:4
Nuwe Lewende Vertaling
Wanneer ek loop in ’n baie donker kloof, sal ek nie bang wees nie, want U is naby my. U stok en u staf beskerm en ondersteun my.
Compare
Explore PSALMS 23:4
2
PSALMS 23:1
Die HERE is my herder; daar is niks wat my ontbreek nie.
Explore PSALMS 23:1
3
PSALMS 23:6
Waarlik, u goedheid en trou vergesel my al die dae van my lewe; en ek sal bly in die huis van die HERE so lank as wat ek lewe.
Explore PSALMS 23:6
4
PSALMS 23:2-3
Hy laat my lê in groen weivelde; na water waar rus is, lei Hy my. Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die pad van geregtigheid tot eer van sy Naam.
Explore PSALMS 23:2-3
Home
Bible
Plans
Videos