1
Prediker 7:9
Bybel vir almal
Jy moenie gou kwaad word oor dinge wat gebeur nie, want dit is dwase wat gou kwaad word.
Compare
Explore Prediker 7:9
2
Prediker 7:14
Wanneer dit goed gaan, dan moet jy dit geniet, en wanneer dit sleg gaan, dan moet jy onthou: God het die goeie én die slegte dinge laat gebeur, sodat 'n mens nie sal weet wat later sal gebeur nie.
Explore Prediker 7:14
3
Prediker 7:8
Dit is beter om op te hou praat as om te begin praat, dit is beter om geduldig te wees as om hoogmoedig te wees.
Explore Prediker 7:8
4
Prediker 7:20
Niemand op die aarde is so regverdig dat hy net goed doen en nooit sonde doen nie.
Explore Prediker 7:20
5
Prediker 7:12
want wysheid beskerm jou soos geld jou beskerm. Wanneer iemand weet hoe om te lewe, dan gee wysheid vir hom 'n lang lewe.
Explore Prediker 7:12
6
Prediker 7:1
Dit is goed om lekkerruik-olie te gebruik, maar dit is beter wanneer mense jou respekteer. Die dag toe jy gebore is, was 'n goeie dag, maar die dag wanneer jy sal sterf, sal 'n beter dag wees.
Explore Prediker 7:1
7
Prediker 7:5
Dit is beter om te luister wanneer 'n wyse mens met jou raas as om te luister wanneer dwase sing
Explore Prediker 7:5
8
Prediker 7:2
Dit is goed om na 'n huis te gaan waar die mense feesvier, maar dit is beter om na 'n huis te gaan waar die mense rou. Want al die mense moet sterf, en die mense wat lewe, moet dit onthou.
Explore Prediker 7:2
9
Prediker 7:4
Wyse mense wil in 'n huis wees waar die mense rou, dwase wil in 'n huis wees waar die mense feesvier.
Explore Prediker 7:4
Home
Bible
Plans
Videos