1
Prediker 8:15
Bybel vir almal
Ek het gesê dit is die beste om die lewe te geniet. Die beste wat 'n mens in hierdie wêreld kan doen, is om te eet en te drink en dinge te geniet. 'n Mens kan dit doen terwyl hy hard werk in die lewe wat God vir hom in hierdie wêreld gee.
Compare
Explore Prediker 8:15
2
Prediker 8:12
want 'n sondaar kan 100 maal verkeerd doen en nog lank lewe. Maar dít weet ek ook: Dit sal goed gaan met die mense wat vir God respekteer en Hom dien
Explore Prediker 8:12
3
Prediker 8:6
Ja, daar is 'n regte tyd om elke ding te doen en daar is 'n regte manier om dit te doen. Die slegte dinge wat met 'n mens gebeur, pla hom die meeste
Explore Prediker 8:6
4
Prediker 8:8
Niemand kan die wind laat ophou waai nie, niemand kan besluit wanneer hy moet sterf nie en niemand kan vry wegkom uit 'n oorlog nie. As iemand verkeerd doen, dan sal dít wat hy doen, ook nie vir hom red nie.
Explore Prediker 8:8
5
Prediker 8:11
Wanneer mense verkeerd gedoen het, en jy straf hulle nie dadelik nie, dan sal hulle aanhou om verkeerd te doen
Explore Prediker 8:11
6
Prediker 8:14
Daar is iets wat op die aarde gebeur wat nie is soos dit moet wees nie: Daar is mense wat reg lewe, maar dan gebeur daar met hulle dinge wat moet gebeur met mense wat verkeerd doen. En daar is mense wat verkeerd doen, maar dan gebeur daar met hulle dinge wat moet gebeur met mense wat reg lewe. Ek sê dit is ook nie soos dit moet wees nie.
Explore Prediker 8:14
7
Prediker 8:7
want niemand weet wat later sal gebeur nie, daar is niemand wat vir 'n mens kan sê hoe dit later sal wees nie.
Explore Prediker 8:7
Home
Bible
Plans
Videos