1
Spreuke 15:1
Bybel vir almal
Wanneer jy vir iemand mooi antwoord, dan sal hy ophou om kwaad te wees, maar wanneer jy dinge sê wat iemand seermaak, dan maak jy hom kwaad.
Compare
Explore Spreuke 15:1
2
Spreuke 15:33
As iemand wysheid wil leer, dan respekteer en dien hy die Here. 'n Mens moet nederig wees, dan sal ander mense hom respekteer.
Explore Spreuke 15:33
3
Spreuke 15:4
Wanneer iemand praat om dit beter te laat gaan, dan laat hy mense lewe, maar wanneer hy dinge sê wat vals is, dan maak hy mense moedeloos.
Explore Spreuke 15:4
4
Spreuke 15:22
As jy nie vra wat jy moet doen nie, dan sal jou planne nie slaag nie, maar as jy baie raadgewers het, dan sal jou planne slaag.
Explore Spreuke 15:22
5
Spreuke 15:13
Wanneer iemand bly is, dan sal sy gesig gelukkig lyk, maar wanneer hy hartseer is, dan sien jy hy is moedeloos.
Explore Spreuke 15:13
6
Spreuke 15:3
Die Here sien oral, Hy sien wat slegte mense doen en Hy sien wat goeie mense doen.
Explore Spreuke 15:3
7
Spreuke 15:16
Dit is beter om min te hê en die Here te respekteer en te dien, beter as om baie goed te hê en ook probleme te hê.
Explore Spreuke 15:16
8
Spreuke 15:18
'n Mens wat gou kwaad word, sal twis en stry, maar 'n geduldige mens maak vrede.
Explore Spreuke 15:18
9
Spreuke 15:28
'n Mens wat reg lewe, dink eers goed voordat hy antwoord, maar mense wat verkeerd doen, hou aan om slegte dinge te praat.
Explore Spreuke 15:28
Home
Bible
Plans
Videos