1
Spreuke 16:3
Bybel vir almal
Jy moet vir die Here vra wat jy moet doen, dan sal jou planne slaag.
Compare
Explore Spreuke 16:3
2
Spreuke 16:9
'n Mens kan planne maak oor wat hy wil doen, maar dit is die Here wat besluit wat sal gebeur.
Explore Spreuke 16:9
3
Spreuke 16:24
Woorde wat lekker is om te hoor, is soos 'n heuningkoek, dit is soet en dit hou 'n mens gesond.
Explore Spreuke 16:24
4
Spreuke 16:1
'n Mens kan planne maak oor wat hy wil doen, maar dit is die Here wat sê wat sal gebeur.
Explore Spreuke 16:1
5
Spreuke 16:32
'n Geduldige mens beteken meer as iemand wat goed oorlog kan maak, 'n mens wat nie gou kwaad word nie, beteken meer as iemand wat 'n stad kan oorwin.
Explore Spreuke 16:32
6
Spreuke 16:18
Wanneer iemand hoogmoedig is, dan sal dit gou sleg gaan met hom, wanneer hy dink dat hy beter is as ander mense, dan sal hy gou val.
Explore Spreuke 16:18
7
Spreuke 16:2
'n Mens dink dat alles reg is wat hy doen, maar die Here kyk of dit waarlik reg is.
Explore Spreuke 16:2
8
Spreuke 16:20
Dit sal goed gaan met iemand wat doen wat 'n mens vir hom leer, hy sal gelukkig wees as hy glo dat die Here sal doen wat Hy belowe het.
Explore Spreuke 16:20
9
Spreuke 16:8
Dit is beter om 'n bietjie te hê wat jy eerlik gekry het as om baie te hê wat jy nie eerlik gekry het nie.
Explore Spreuke 16:8
10
Spreuke 16:25
'n Mens dink miskien dat hy reg lewe, maar dan bring dit hom later by die dood.
Explore Spreuke 16:25
11
Spreuke 16:28
Iemand wat ander mense wil bedrieg, laat mense twis, hy hou aan om te skinder en hy maak vriende kwaad vir mekaar.
Explore Spreuke 16:28
Home
Bible
Plans
Videos