1
Spreuke 28:13
Bybel vir almal
Wanneer iemand sy sondes wegsteek, dan sal dit nie goed gaan met hom nie, maar wanneer hy sy sondes bely en ophou om sonde te doen, dan sal die Here weer goed wees vir hom.
Compare
Explore Spreuke 28:13
2
Spreuke 28:26
Iemand wat dink net hy is reg, is 'n dwaas, iemand wat wysheid het, sal vry wegkom.
Explore Spreuke 28:26
3
Spreuke 28:1
'n Mens wat verkeerd doen, vlug, ook wanneer niemand hom jaag nie. Maar mense wat reg lewe, is so dapper soos 'n leeu.
Explore Spreuke 28:1
4
Spreuke 28:14
Dit gaan goed met iemand wat altyd bang is vir die Here, maar dit sal sleg gaan met iemand wat hardkoppig en ongehoorsaam is.
Explore Spreuke 28:14
5
Spreuke 28:27
Iemand wat van sy goed vir arm mense gee, sal nooit te min hê nie, maar wanneer iemand wegkyk en nie arm mense wil help nie, dan sal baie mense hom vervloek.
Explore Spreuke 28:27
6
Spreuke 28:23
Wanneer iemand vir jou waarsku en sê hoe jy moet lewe, dan sal jy later vriendelik wees met hom, maar jy sal nie vriendelik wees met iemand wat net dinge sê om jou gelukkig te laat voel nie.
Explore Spreuke 28:23
Home
Bible
Plans
Videos