1
Spreuke 29:25
Bybel vir almal
Wanneer jy bang is vir mense, dan kan jy in 'n vangstrik trap, maar wanneer jy in die Here glo, dan sal Hy jou beskerm.
Compare
Explore Spreuke 29:25
2
Spreuke 29:18
Wanneer die Here nie vir die profete wys wat die mense moet doen nie, dan doen die mense alles wat hulle wil. Wanneer die mense doen wat die Here wil hê, dan sal dit goed gaan met hulle.
Explore Spreuke 29:18
3
Spreuke 29:11
Wanneer 'n dwaas kwaad is, dan sê hy alles wat hy dink, 'n wyse mens bly kalm.
Explore Spreuke 29:11
4
Spreuke 29:15
Wanneer jy jou kind straf en vir hom sê hoe hy moet lewe, dan kry hy wysheid, maar wanneer jy hom los, dan sal sy ma skaam wees oor hom.
Explore Spreuke 29:15
5
Spreuke 29:17
As jy vir jou seun reg geleer het, dan sal jy tevrede wees met hom, hy sal jou gelukkig laat voel.
Explore Spreuke 29:17
6
Spreuke 29:23
Mense sal iemand verneder wat hoogmoedig is, maar hulle sal 'n nederige mens respekteer.
Explore Spreuke 29:23
7
Spreuke 29:22
'n Persoon wat gou kwaad word, laat mense twis, hy laat mense baie sonde doen.
Explore Spreuke 29:22
8
Spreuke 29:20
Wanneer jy iemand sien wat praat voordat hy goed gedink het, dan moet jy dit weet: Dit sal beter gaan met 'n dwaas as met daardie persoon.
Explore Spreuke 29:20
Home
Bible
Plans
Videos