1
Prediker 7:9
Die Bybel 2020-vertaling
Moenie in jou gees haastig wees om jou te vererg nie, want verdriet is tuis op die skoot van dwase.
Compare
Explore Prediker 7:9
2
Prediker 7:14
As dit die dag goed gaan, geniet die voorspoed, maar as dit die dag sleg gaan, besef: Ook hierdie dag het God gemaak net soos daardie een; gevolglik kan die mens nie enigiets ontdek wat in die toekoms wag nie.
Explore Prediker 7:14
3
Prediker 7:8
Die einde van 'n saak is beter as die begin daarvan; iemand wat lankmoedig is, is beter as iemand wat hoogmoedig is.
Explore Prediker 7:8
4
Prediker 7:20
want daar is geen mens op aarde wat regverdig is, wat aanhou goed doen en nie sondig nie.
Explore Prediker 7:20
5
Prediker 7:12
want die wysheid bied beskutting. Geld bied beskutting, maar die voordeel daarvan om die wysheid te ken, is: Die wysheid hou dié wat haar besit, lewend.
Explore Prediker 7:12
6
Prediker 7:1
'n Goeie naam is beter as goeie reukolie, en die sterfdag as die geboortedag.
Explore Prediker 7:1
7
Prediker 7:5
Dit is beter om te luister na die vermaning van 'n wyse, as wanneer iemand luister na die lied van dwase.
Explore Prediker 7:5
8
Prediker 7:2
Dit is beter om te gaan na 'n huis waar gerou word, as om te gaan na 'n huis waar fees gevier word; want in 'n huis waar gerou word, eindig alle mense, en die lewende moet dit ter harte neem.
Explore Prediker 7:2
9
Prediker 7:4
Die hart van wyses is in 'n huis waar gerou word, maar die hart van dwase is in 'n huis waar plesier is.
Explore Prediker 7:4
Home
Bible
Plans
Videos