1
Prediker 8:15
Die Bybel 2020-vertaling
Daarom prys ek die plesier, want daar is niks beter vir die mens onder die son nie as om te eet en te drink en vrolik te wees. Dit moet hom vergesel by sy inspanning gedurende sy lewensdae wat God hom gee onder die son.
Compare
Explore Prediker 8:15
2
Prediker 8:12
omdat 'n sondaar honderd keer kwaad kan doen, en lank lewe. Ja, ek weet ook: Dit sal goed gaan met hulle wat vir God ontsag het, omdat hulle vir Hom ontsag het
Explore Prediker 8:12
3
Prediker 8:6
Ja, vir elke saak is daar 'n tyd en 'n beslissing; maar die teenspoed van die mens rus swaar op hom
Explore Prediker 8:6
4
Prediker 8:8
Geen mens het beheer oor die lewensasem, om die lewensasem terug te hou nie. Niemand het mag oor die sterfdag nie, daar is geen vrystelling in die oorlog nie, en goddeloosheid kan sy besitters nie laat vrykom nie.
Explore Prediker 8:8
5
Prediker 8:11
Omdat 'n vonnis oor 'n bose daad nie gou voltrek word nie, daarom is mense se harte in hulle vol daarvan om kwaad te doen
Explore Prediker 8:11
6
Prediker 8:14
Daar is iets sinloos wat op die aarde plaasvind: Daar is regverdiges met wie dit gaan volgens die optrede van die goddeloses; en daar is goddeloses met wie dit gaan volgens die optrede van die regverdiges. Ek sê dat ook dit sinloos is.
Explore Prediker 8:14
7
Prediker 8:7
want hy weet nie wat gaan gebeur nie. Ja, hoe dit gaan gebeur – wie kan hom daaroor inlig?
Explore Prediker 8:7
Home
Bible
Plans
Videos