1
Eksodus 23:25-26
Die Bybel 2020-vertaling
Julle moet die HERE julle God dien. Hy sal jou voedsel en water seën. Ek sal siektes uit jou midde verwyder. Geen vrou sal in jou land 'n miskraam hê of onvrugbaar wees nie. Ek sal jou 'n lang lewe gee.
Compare
Explore Eksodus 23:25-26
2
Eksodus 23:20
“Kyk, Ek gaan 'n •engel voor jou uit stuur om jou op die pad te beskerm en jou te bring na die plek wat Ek gereedgemaak het.
Explore Eksodus 23:20
3
Eksodus 23:22
Maar as jy aandagtig luister na sy stem en alles doen wat Ek sê, sal Ek vyandig optree teenoor jou vyande en jou aanvallers aanval.
Explore Eksodus 23:22
4
Eksodus 23:2-3
Jy mag nie die meerderheid volg in verkeerde dade nie. Jy mag nie in 'n saak getuig en die reg verdraai deur jou by die meerderheid te skaar nie. 'n Arm persoon mag jy nie in sy regsaak bevoordeel nie.
Explore Eksodus 23:2-3
5
Eksodus 23:1
“ Jy mag nie valse gerugte versprei nie. Moenie saamspan met 'n skuldige deur 'n kwaadwillige getuie te wees nie.
Explore Eksodus 23:1
Home
Bible
Plans
Videos