1
Spreuke 28:13
Die Bybel 2020-vertaling
Wie sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie; maar hy wat dit bely en dit laat vaar, ervaar ontferming.
Compare
Explore Spreuke 28:13
2
Spreuke 28:26
Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas; maar wie met wysheid leef, hy kom vry.
Explore Spreuke 28:26
3
Spreuke 28:1
'n Goddelose vlug sonder dat iemand hom agtervolg, maar regverdiges is vol vertroue, soos 'n jong leeu.
Explore Spreuke 28:1
4
Spreuke 28:14
Gelukkig is 'n mens wat voortdurend ontsag koester vir God! Maar wie sy hart verhard, stort in die ellende.
Explore Spreuke 28:14
5
Spreuke 28:27
Wie aan 'n arme gee, ly geen gebrek nie; maar wie sy oë sluit, word baie vervloek.
Explore Spreuke 28:27
6
Spreuke 28:23
Wie 'n mens teregwys, ervaar daarna goedgesindheid, meer as hy wat vlei met die tong.
Explore Spreuke 28:23
Home
Bible
Plans
Videos