1
Spreuke 29:25
Die Bybel 2020-vertaling
Die vrees vir mense word 'n valstrik; maar wie op die HERE vertrou, word beskerm.
Compare
Explore Spreuke 29:25
2
Spreuke 29:18
Wanneer daar geen profetiese visioen is nie, raak 'n volk bandeloos; maar wanneer hulle die wet nakom, is hulle gelukkig.
Explore Spreuke 29:18
3
Spreuke 29:11
'n Dwaas gee vrye teuels aan al sy gevoelens, maar 'n wyse bedwing sy gevoelens uiteindelik.
Explore Spreuke 29:11
4
Spreuke 29:15
'n Lat en teregwysing gee wysheid; maar 'n jong seun aan homself oorgelaat, steek sy moeder in die skande.
Explore Spreuke 29:15
5
Spreuke 29:17
Straf jou seun, dan sal hy jou rus gee; hy sal aan jou lewe genot verskaf.
Explore Spreuke 29:17
6
Spreuke 29:23
Die verwaandheid van 'n mens sal hom verneder; maar hy wat nederig is, sal eer ontvang.
Explore Spreuke 29:23
7
Spreuke 29:22
'n Opvlieënde mens sit 'n stryery aan die gang, en 'n heethoof het baie oortredings.
Explore Spreuke 29:22
8
Spreuke 29:20
Het jy al iemand gesien wat oorhaastig is met sy woorde? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.
Explore Spreuke 29:20
Home
Bible
Plans
Videos