1
Jeremia Jeremia 10:23
Contemporary Afrikaans Bible 2023
O HERE, ek weet dat die weg van die mens nie in homself is nie; dit is nie by die mens wat wandel om sy voetstappe te rig nie.
Compare
Explore Jeremia Jeremia 10:23
2
Jeremia Jeremia 10:6
Omdat daar niemand soos U is nie, o HERE; U is groot, en u Naam is groot van krag.
Explore Jeremia Jeremia 10:6
3
Jeremia Jeremia 10:10
Maar die HERE is die ware God, Hy is die lewende God en 'n ewige Koning; vir sy toorn sal die aarde bewe, en die nasies sal sy grimmigheid nie kan verduur nie.
Explore Jeremia Jeremia 10:10
4
Jeremia Jeremia 10:24
O HERE, maak my reg, maar met oordeel; nie in u toorn nie, dat U my nie tot niet maak nie.
Explore Jeremia Jeremia 10:24
Home
Bible
Plans
Videos