1
II KONINGS 3:17
Afrikaans 1933/1953
Want so spreek die HERE: Julle sal geen wind sien nie, en julle sal geen reën sien nie, en tog sal hierdie dal vol water word, sodat julle self en julle vee en julle ander diere kan drink.
Compare
Explore II KONINGS 3:17
2
II KONINGS 3:15
Maar bring nou vir my 'n siterspeler. En toe die siterspeler op die snare speel, het die hand van die HERE op hom gekom
Explore II KONINGS 3:15
Home
Bible
Plans
Videos