1
II KONINGS 4:2
Afrikaans 1933/1953
Toe sê Elísa vir haar: Wat kan ek vir jou doen? Gee my te kenne wat jy in die huis het. En sy antwoord: U dienares het glad niks in die huis nie, behalwe 'n flessie met olie.
Compare
Explore II KONINGS 4:2
2
II KONINGS 4:1
EN 'n sekere vrou uit die vroue van die profete-seuns het na Elísa geroep en gesê: U dienaar, my man, is dood, en u weet self dat u dienaar die HERE gevrees het; nou het die skuldeiser gekom om my twee kinders vir hom as slawe te neem.
Explore II KONINGS 4:1
3
II KONINGS 4:3
En hy sê: Gaan leen vir jou van buite af kanne, leë kanne van al jou bure; leen nie te min nie.
Explore II KONINGS 4:3
4
II KONINGS 4:4
Gaan dan in en sluit die deur agter jou en jou seuns toe, en giet in al daardie kanne en sit weg wat vol is.
Explore II KONINGS 4:4
5
II KONINGS 4:6
Sodra die kanne vol was, sê sy aan haar seun: Bring vir my nog 'n kan aan; maar hy antwoord haar: Daar is geen kan meer nie. Toe gaan die olie staan.
Explore II KONINGS 4:6
6
II KONINGS 4:7
Daarop kom sy om dit die man van God te kenne te gee; en hy sê: Gaan verkoop die olie en betaal jou skulde; van die orige kan jy en jou seuns dan lewe.
Explore II KONINGS 4:7
7
II KONINGS 4:5
Sy het toe van hom af weggegaan en die deur agter haar en haar seuns toegesluit; en terwyl hulle vir haar aanbring, giet sy in.
Explore II KONINGS 4:5
8
II KONINGS 4:34
Daarna klim hy op en gaan lê op die kind en sit sy mond op dié se mond en sy oë op dié se oë en sy hande op dié se hande en buig oor hom neer; en die vlees van die kind het warm geword.
Explore II KONINGS 4:34
Home
Bible
Plans
Videos