1
DEUTERONÓMIUM 15:10
Afrikaans 1933/1953
Jy moet aan hom gewillig gee, en jou hart moet nie bedroef wees as jy aan hom gee nie; want ter wille hiervan sal die HERE jou God jou seën in al jou werk en in alles waar jy jou hand aan slaan.
Compare
Explore DEUTERONÓMIUM 15:10
2
DEUTERONÓMIUM 15:11
Want die arme sal in die land nie ontbreek nie; daarom gee ek jou bevel en sê: Jy moet jou hand wyd oopmaak vir jou broer, vir die ellendige en die arme in jou land.
Explore DEUTERONÓMIUM 15:11
3
DEUTERONÓMIUM 15:6
Want die HERE jou God seën jou soos Hy jou beloof het, sodat jy aan baie nasies sal uitleen, maar self nie hoef te leen nie; en jy sal oor baie nasies heers, maar oor jou sal hulle nie heers nie.
Explore DEUTERONÓMIUM 15:6
Home
Bible
Plans
Videos