1
DEUTERONÓMIUM 16:17
Afrikaans 1933/1953
elkeen volgens die gawe van sy hand ooreenkomstig die seën van die HERE jou God wat Hy jou gegee het.
Compare
Explore DEUTERONÓMIUM 16:17
2
DEUTERONÓMIUM 16:19
Jy mag die reg nie verdraai nie; jy mag nie partydig wees nie; ook mag jy geen omkoopgeskenk aanneem nie, want die geskenk verblind die oë van die wyse en verdraai die sake van die wat reg het.
Explore DEUTERONÓMIUM 16:19
3
DEUTERONÓMIUM 16:16
Drie maal in die jaar moet al jou manne voor die aangesig van die HERE jou God verskyn op die plek wat Hy sal uitkies; op die fees van die ongesuurde brode en op die fees van die weke en op die huttefees; en hulle mag nie met leë hande voor die aangesig van die HERE verskyn nie
Explore DEUTERONÓMIUM 16:16
4
DEUTERONÓMIUM 16:20
Geregtigheid, geregtigheid moet jy najaag, dat jy kan lewe en die land in besit kan neem wat die HERE jou God jou sal gee.
Explore DEUTERONÓMIUM 16:20
Home
Bible
Plans
Videos