1
MATTHÉÜS 27:46
Afrikaans 1933/1953
en omtrent die negende uur het Jesus met 'n groot stem geroep en gesê: Eli, Eli, lama sabagtáni? Dit is: My God, my God, waarom het U My verlaat?
Compare
Explore MATTHÉÜS 27:46
2
MATTHÉÜS 27:51-52
En kyk, die voorhangsel van die tempel het in twee geskeur, van bo tot onder, en die aarde het gebewe en die rotse het geskeur; en die grafte het oopgegaan en baie liggame van die ontslape heiliges het opgestaan.
Explore MATTHÉÜS 27:51-52
3
MATTHÉÜS 27:50
Daarop het Jesus weer met 'n groot stem geroep en die gees gegee.
Explore MATTHÉÜS 27:50
4
MATTHÉÜS 27:54
En toe die hoofman oor honderd en die wat saam met hom Jesus bewaak het, die aardbewing sien en die dinge wat daar gebeur, het hulle baie bevrees geword en gesê: Waarlik, Hy was die Seun van God.
Explore MATTHÉÜS 27:54
5
MATTHÉÜS 27:45
En van die sesde uur af het daar duisternis gekom oor die hele aarde tot die negende uur toe
Explore MATTHÉÜS 27:45
6
MATTHÉÜS 27:22-23
Pilatus sê vir hulle: Wat moet ek dan doen met Jesus wat genoem word Christus? Hulle sê almal vir hom: Laat Hom gekruisig word! En die goewerneur sê: Watter kwaad het Hy dan gedoen? Maar hulle skreeu nog harder en sê: Laat Hom gekruisig word!
Explore MATTHÉÜS 27:22-23
Home
Bible
Plans
Videos