1
SPREUKE 4:23
Afrikaans 1933/1953
Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe.
Compare
Explore SPREUKE 4:23
2
SPREUKE 4:26
Maak die pad van jou voet gelyk, en laat al jou weë vas wees
Explore SPREUKE 4:26
3
SPREUKE 4:24
Verwyder van jou die valsheid van mond, en hou ver van jou af die verkeerdheid van lippe.
Explore SPREUKE 4:24
4
SPREUKE 4:7
Die beginsel van die wysheid is: Verwerf wysheid en verwerf insig deur al wat jy besit.
Explore SPREUKE 4:7
5
SPREUKE 4:18-19
Terwyl die pad van die regverdiges is soos die lig van die môreglans, wat al helderder word tot die volle dag toe, is die weg van die goddelose soos duisternis: hulle weet nie waaroor hulle sal struikel nie.
Explore SPREUKE 4:18-19
6
SPREUKE 4:6
verlaat dit nie, dan sal dit jou bewaar; kry dit lief, dan sal dit jou bewaak.
Explore SPREUKE 4:6
7
SPREUKE 4:13
Hou vas aan die tug, laat dit nie los nie; bewaar dit, want dit is jou lewe.
Explore SPREUKE 4:13
8
SPREUKE 4:14
Kom nie op die pad van die goddelose en betree die weg van die slegtes nie.
Explore SPREUKE 4:14
9
SPREUKE 4:1
HOOR, julle seuns, na die tug van die vader, en luister om insig te leer ken
Explore SPREUKE 4:1
Home
Bible
Plans
Videos