1
Spreuke 22:6
Die Boodskap
Leer ’n kind vroeg hoe om te leef en hy sal tot sy oudag toe reg leef.
Compare
Explore Spreuke 22:6
2
Spreuke 22:4
Mense wat die Here liefhet en nederig lewe, geniet respek en die goeie dinge van die lewe.
Explore Spreuke 22:4
3
Spreuke 22:1
’n Goeie naam is beter as geld. Ander se liefde is kosbaarder as groot rykdom.
Explore Spreuke 22:1
4
Spreuke 22:24
Pas op vir mense met ’n slegte humeur. Bly uit die pad van ’n wraaksugtige mens.
Explore Spreuke 22:24
5
Spreuke 22:9
Iemand wat mense se nood raaksien, ervaar blydskap. Hy wat vir armes gee, is ’n gelukkige mens.
Explore Spreuke 22:9
6
Spreuke 22:3
’n Slim mens weet wanneer gevaar dreig. Hy weet hoe om dit te vermy. ’n Dom mens ken nie die lewe nie. Hy sukkel maar net aan.
Explore Spreuke 22:3
7
Spreuke 22:7
’n Ryke heers oor die armes wat hom geld vra. ’n Lener is die slaaf van die een by wie hy leen.
Explore Spreuke 22:7
8
Spreuke 22:2
Ryk en arm kan ook saamwoon. Die Here het hulle immers albei geskep.
Explore Spreuke 22:2
9
Spreuke 22:22-23
Moenie ’n arm mens uitbuit omdat hy weerloos is nie. Moenie die behoeftiges wat om hulp roep, in die grond in trap nie. Onthou, die Here is aan hulle kant. Hy veg vir hulle. En Hy straf almal wat hulle verneder.
Explore Spreuke 22:22-23
Home
Bible
Plans
Videos