1
Spreuke 26:4-5
Die Boodskap
Dink baie mooi voordat jy ’n dom mens antwoord. Soms moet jy liewer stilbly. As jy iets sê, dink hy jy is ook dom. Ander kere moet jy weer praat, want hy moenie dink sy nonsens is reg nie. Wys hom dan reguit op sy domheid.
Compare
Explore Spreuke 26:4-5
2
Spreuke 26:11
Soos ’n hond wat na sy eie braaksel terugkeer, so is ’n dwaas wat dom dinge oor en oor doen.
Explore Spreuke 26:11
3
Spreuke 26:20
As daar nie hout is nie, gaan die vuur dood. En as daar nie ’n kwaadstoker is nie, is daar ook nie rusie nie.
Explore Spreuke 26:20
4
Spreuke 26:27
Dan sal julle weet dat wie ’n gat vir ander grawe, self daarin val. Wie ander wil vernietig, gaan self onder.
Explore Spreuke 26:27
5
Spreuke 26:12
Ken jy ’n mens wat wys is in sy eie oë? Hy weet mos altyd beter. Wel, daar is ’n groter kans dat ’n dwaas sal verander as hy.
Explore Spreuke 26:12
6
Spreuke 26:17
Om in te meng by ’n rusie waarmee jy niks te make het nie, is dom. Jy sal groot moeilikheid kry. Dis soos om ’n kwaai hond aan sy ore te gryp.
Explore Spreuke 26:17
Home
Bible
Plans
Videos