1
Spreuke 27:17
Die Boodskap
Yster slyp yster. So vorm mense mekaar.
Compare
Explore Spreuke 27:17
2
Spreuke 27:1
Moenie te seker oor môre en oormôre wees nie, want jy weet nie wat in die toekoms gaan gebeur nie.
Explore Spreuke 27:1
3
Spreuke 27:6
Harde woorde van ’n goeie vriend is goed bedoel. Oordrewe vriendelikheid van mense van wie jy nie hou nie, is oneg.
Explore Spreuke 27:6
4
Spreuke 27:19
Soos ’n mens sy gesig in ’n spieël sien, so verstaan hy homself in wat hy dink.
Explore Spreuke 27:19
5
Spreuke 27:2
Moenie jou eie beuel blaas nie. Moenie vir almal vertel hoe goed jy is nie. Laat ander mense dit liewer doen.
Explore Spreuke 27:2
6
Spreuke 27:5
Dit is beter dat iemand jou uit liefde berispe as dat iemand jou liefhet, maar dit nooit wys nie.
Explore Spreuke 27:5
7
Spreuke 27:15
Soos ’n irriterende gedrup op ’n reëndag, so is ’n moeilike mens wat net rusie maak.
Explore Spreuke 27:15
Home
Bible
Plans
Videos