1
DIE OPENBARING 7:9
Afrikaans 1983
Hierna het ek 'n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die troon en voor die Lam gestaan. Hulle het wit klere aangehad, en daar was palmtakke in hulle hande.
Compare
Explore DIE OPENBARING 7:9
2
DIE OPENBARING 7:10
Hulle het hard uitgeroep: “Ons redding kom van ons God, wat op die troon sit, en van die Lam!”
Explore DIE OPENBARING 7:10
3
DIE OPENBARING 7:17
want die Lam wat in die middel van die troon is, sal hulle herder wees en hulle na die fonteine met die water van die lewe lei; en God sal al die trane van hulle oë afdroog.”
Explore DIE OPENBARING 7:17
4
DIE OPENBARING 7:15-16
Daarom is hulle voor die troon van God en dien hulle Hom dag en nag in sy tempel; en Hy wat op die troon sit, sal by hulle bly. Hulle sal nie meer honger en nie meer dors kry nie; die son sal hulle nie brand nie en 'n hittegloed ook nie
Explore DIE OPENBARING 7:15-16
5
DIE OPENBARING 7:3-4
en het vir hulle gesê: “Moenie die land en die see en die bome tref nie. Ons moet eers die dienaars van ons God op hulle voorkoppe merk met die seël.” Ek het die getal gehoor van dié wat gemerk is: daar was honderd vier en veertig duisend. Hulle was uit elke stam van die volk Israel
Explore DIE OPENBARING 7:3-4
Home
Bible
Plans
Videos