1
DIE OPENBARING 8:1
Afrikaans 1983
Toe die Lam die sewende seël oopmaak, het daar stilte in die hemel gekom, omtrent 'n halfuur lank.
Compare
Explore DIE OPENBARING 8:1
2
DIE OPENBARING 8:7
Die eerste engel het op sy trompet geblaas. Daar het hael en vuur gekom met bloed gemeng, en dit is op die aarde gegooi. 'n Derde van die aarde is verbrand, 'n derde van die bome is verbrand, en al die groen gras is verbrand.
Explore DIE OPENBARING 8:7
3
DIE OPENBARING 8:13
Toe het ek 'n arend hoog in die lug sien vlieg, en ek het hom met 'n harde stem hoor skreeu: “Wee, wee, wee die bewoners van die aarde wanneer die ander drie engele op hulle trompette gaan blaas.”
Explore DIE OPENBARING 8:13
4
DIE OPENBARING 8:8
Die tweede engel het toe op sy trompet geblaas. Iets soos 'n groot berg wat brand, is in die see gegooi. 'n Derde van die see het bloed geword
Explore DIE OPENBARING 8:8
5
DIE OPENBARING 8:10-11
Toe het die derde engel op sy trompet geblaas. 'n Groot ster wat soos 'n fakkel brand, het van die hemel af geval. Hy het op 'n derde van die riviere en op die waterbronne geval. Die ster se naam is Bitterals. 'n Derde van die water het bitter geword, en baie mense het van die water doodgegaan omdat dit besmet was.
Explore DIE OPENBARING 8:10-11
6
DIE OPENBARING 8:12
Die vierde engel het toe op sy trompet geblaas. 'n Derde van die son en 'n derde van die maan en 'n derde van die sterre is getref, sodat 'n derde van hulle donker geword het. 'n Derde deel van die dag het nie lig gehad nie, en die nag ook nie.
Explore DIE OPENBARING 8:12
Home
Bible
Plans
Videos