YouVersion Logo
Search Icon

2 SAMUEL 18:9-10

2 SAMUEL 18:9-10 NLV

Dawid se manne het op Absalom afgekom. Hy het op ’n muil gery. Die muil het onder die digte takke van ’n groot boom deurgegaan waar Absalom se kop tussen die takke vasgevang is. Sy muil het onder hom uit gehardloop sodat hy tussen hemel en aarde bly hang het. Iemand het gesien wat gebeur het en vir Joab gaan vertel: “Weet u, ek het Absalom gesien waar hy aan ’n boom hang!”