PSALMS 23:3-4
PSALMS 23:3-4 NLV
Hy gee my nuwe krag. Hy lei my op die pad van geregtigheid tot eer van sy Naam. Wanneer ek loop in ’n baie donker kloof, sal ek nie bang wees nie, want U is naby my. U stok en u staf beskerm en ondersteun my.