Hebreërs 10:35-36
Hebreërs 10:35-36 AFR20
Julle moet dus nie julle vrymoedigheid prysgee nie; dit hou 'n groot beloning in. Julle het inderdaad volharding nodig, sodat julle, wanneer julle die wil van God gedoen het, die belofte kan verkry.