YouVersion Logo
Search Icon

Jeremia 39:17-18

Jeremia 39:17-18 AFR20

Maar Ek sal jou red op daardie dag,” ’ is die uitspraak van die HERE. ‘ “Jy sal nie oorgelewer word in die hande van die mense vir wie jy bang is nie. Ja, Ek sal jou beslis laat vrykom; deur die swaard sal jy nie val nie. Jy sal jou lewe vir jouself as buit behou omdat jy op My vertrou het,” is die uitspraak van die HERE.’ ”