YouVersion Logo
Search Icon

Matteus 17:17-18

Matteus 17:17-18 AFR20

Toe antwoord Jesus: “O, ongelowige en ontaarde geslag, hoe lank moet Ek nog by julle bly? Hoe lank moet Ek julle nog verdra? Bring hom na My toe!” Daarop het Jesus die demoon bestraf, en hy het uit hom uitgegaan. Van daardie oomblik af was die seun gesond.