YouVersion Logo
Search Icon

Eksodus 9:18-19

Eksodus 9:18-19 CAB23

Kyk, Ek sal môre omtrent hierdie tyd dit 'n baie swaar hael laat reën, soos daar van die grondlegging daarvan af tot nou toe nog nie in Egipte was nie. Stuur dan nou en maak jou vee bymekaar en alles wat jy in die veld het; want op elke mens en dier wat in die veld gevind word en nie tuisgebring word nie, sal die hael op hulle neerdaal, en hulle sal sterwe.