YouVersion Logo
Search Icon

Jesaja 48:17-18

Jesaja 48:17-18 CAB23

So sê die HERE, jou Verlosser, die Heilige van Israel; Ek is die HERE jou God wat jou leer om te baat, wat jou lei op die pad wat jy moet gaan. Ag, dat jy na my gebooie geluister het! dan was u vrede soos 'n rivier en u geregtigheid soos die golwe van die see