YouVersion Logo
Search Icon

Psalms 33:18-19

Psalms 33:18-19 DB

Net die Here gee die oorwinning. Hy laat dié mense wen wat Hom eer. Hy sorg vir almal wat op sy liefde vertrou. Elkeen wat van Hom afhanklik is, het Hy baie lief. Hy beskerm jou teen die grootste gevaar, ja, selfs teen die dood. En Hy dra jou deur die grootste probleme.