1 KORINTIËRS 13:1
1 KORINTIËRS 13:1 AFR83
Nou wys ek julle wat nog die allerbeste is: Al praat ek die tale van mense en engele, maar ek het geen liefde nie, het ek 'n stuk klinkende metaal, 'n galmende simbaal geword.