Logo der Bibel App
Suchsymbol

Ester 10

10
1Koning Ahasveros het die mense in die land en op die eilande vir hom laat werk. 2Al die groot en belangrike dinge wat hy gedoen het, is geskryf in die dagboeke van die konings van Medië en Persië. Die verhaal van die belangrike werk wat die koning vir Mordegai gegee het, is ook in die dagboeke geskryf. 3Want die Judeër Mordegai was die tweede belangrikste persoon ná koning Ahasveros. Die Judeërs het hom gerespekteer, en amper al sy mense was lief vir hom. Mordegai het hard gewerk vir sy volk en hy het gebid en gevra dat dit goed moet gaan met sy hele nageslag.

Zur Zeit ausgewählt:

Ester 10: ABA

Markierung

Kopieren

Vergleichen

Teilen

None

Möchtest du deine gespeicherten Markierungen auf allen deinen Geräten sehen? Erstelle ein kostenloses Konto oder melde dich an.