لوگوی اپلیکیشن کتاب مقدس
كتاب‌ مقدسبرنامه‌های مطالعهویدیوها
دانلود برنامه
انتخاب زبان
ایکن جستجو

آیات محبوب کتاب مقدس از Handelinge 28

1

Handelinge 28:31

Bybel vir almal

ABA

Hy het vir hulle gepreek en hy het gesê dat God Koning is. Hy het ook vir hulle geleer van die Here Jesus Christus. Hy was nie bang om dit te doen nie, en niemand het hom gekeer nie.

مقایسه

Handelinge 28:31 را جستجو کنید

2

Handelinge 28:5

Bybel vir almal

ABA

Maar Paulus het die slang afgeskud, en dit het in die vuur geval. En daar het niks sleg met Paulus gebeur nie.

مقایسه

Handelinge 28:5 را جستجو کنید

3

Handelinge 28:26-27

Bybel vir almal

ABA

Hy het gesê: “ Jy moet na hierdie volk gaan en jy moet vir hulle sê: “Julle sal hoor en hoor, maar julle sal niks verstaan nie. Julle sal kyk en kyk, maar julle sal niks sien nie. Hierdie volk het hardkoppig geword. Hulle het opgehou luister sodat hulle nie kan verstaan nie. Hulle het hulle oë toegehou sodat hulle nie kan sien nie en nie kan verstaan nie. Ek wil hulle gesond maak, maar hulle wil nie verander en lewe soos Ek wil hê nie.

مقایسه

Handelinge 28:26-27 را جستجو کنید

باب‌ قبلی
باب بعدی
یوورژن

به چالش کشیدن و تشویق هر روزه شما برای ایجاد رابطه صمیمی تر با خدا .

خدمت

دربارهٔ

بلاگ

مطبوعات

هدایا

لینک‌های مفید

پشتیبانی

ترجمه‌های کتاب‌مقدس

کتاب‌ مقدس صوتی

ترجمه‌های موجود کتاب‌مقس

آیۀ روز


فارسی

©2026 یوورژن

قوانین حفظ حریم شخصیشرايط
برنامه افشای آسیب پذیری
فیس‌بوکتویتراینستاگرامبرنامه یوتیوببرنامه پین ترست