Iemand wat lief is vir God
en vir ander mense,
is geduldig en vriendelik,
hy is nie jaloers nie,
hy spog nie, hy is nie
hoogmoedig nie,
hy doen nie lelike dinge nie,
hy is nie selfsugtig nie,
hy word nie gou kwaad nie,
hy onthou nie vir altyd
dat mense slegte dinge
aan hom gedoen het nie