YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from 2 Korintiërs 6

1

2 Korintiërs 6:14

Bybel vir almal

ABA

Julle moenie vriende maak met ongelowiges nie. Want mense wat doen wat God wil hê en mense wat God se wette breek, mag nie vriende wees nie. Lig en donker kan nie maats wees nie.

Compare

2 Korintiërs 6:14 ખોજ કરો

2

2 Korintiërs 6:16

Bybel vir almal

ABA

God se tempel en die afgode pas nie bymekaar nie. Want ons is die tempel van God, God wat lewe. God het gesê: Ek sal by hulle woon en tussen hulle lewe, Ek sal hulle God wees, en hulle sal my volk wees.

Compare

2 Korintiërs 6:16 ખોજ કરો

3

2 Korintiërs 6:17-18

Bybel vir almal

ABA

Daarom moet julle weggaan van hulle en julle moet niks saam met hulle doen nie, sê die Here, julle moet aan niks raak wat onrein is nie. Dan sal Ek julle aanvaar. Ek sal vir julle 'n Vader wees, en julle sal my seuns en dogters wees. Dit sê die Here wat oor alles regeer.

Compare

2 Korintiërs 6:17-18 ખોજ કરો

4

2 Korintiërs 6:15

Bybel vir almal

ABA

Christus kan nie met Beliar saamwerk nie. En 'n gelowige mag nie die dinge doen wat 'n ongelowige doen nie.

Compare

2 Korintiërs 6:15 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને 2 Korintiërs 6થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest