YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from 2 Korintiërs 7

1

2 Korintiërs 7:10

Bybel vir almal

ABA

Want as 'n mens hartseer is soos God wil hê, dan verander 'n mens, en dan red God jou, en daaroor is 'n mens nooit jammer nie. Maar as 'n mens hartseer is soos die wêreld hartseer is, dan verander niks en dan sterf jy vir altyd.

Compare

2 Korintiërs 7:10 ખોજ કરો

2

2 Korintiërs 7:1

Bybel vir almal

ABA

Liewe vriende, God het hierdie dinge ook vir ons belowe. Daarom moet ons nie sonde doen wat ons liggaam en gees vuil kan maak nie. Ons moet probeer om heeltemal te lewe soos God wil hê omdat ons Hom respekteer.

Compare

2 Korintiërs 7:1 ખોજ કરો

3

2 Korintiërs 7:9

Bybel vir almal

ABA

Maar nou is ek bly, nie omdat julle hartseer was nie, maar omdat julle so hartseer was dat julle verander het en begin lewe het soos God wil hê. Want julle was hartseer soos God wil hê. Dit wys dat ons glad nie verkeerde dinge aan julle gedoen het nie.

Compare

2 Korintiërs 7:9 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને 2 Korintiërs 7થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest