YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Handelinge 13

1

Handelinge 13:2-3

Bybel vir almal

ABA

Terwyl hulle besig was om die Here te dien en te vas, het die Heilige Gees vir hulle gesê: “Ek het vir Barnabas en Saulus gekies om werk vir My te doen, julle moet nou vir hulle aanstel om die werk te gaan doen.” Nadat die gemeente gevas en gebid het en hulle hande op Barnabas en Saulus gesit het, het die gemeente hulle gestuur om die werk te gaan doen.

Compare

Handelinge 13:2-3 ખોજ કરો

2

Handelinge 13:39

Bybel vir almal

ABA

En God spreek elkeen vry wat in Jesus glo.

Compare

Handelinge 13:39 ખોજ કરો

3

Handelinge 13:47

Bybel vir almal

ABA

Want die Here het hierdie woorde vir ons gesê: “ Ek het jou gekies en aangestel om 'n lig te wees vir die ander volke, en jy moet vir hulle vertel dat Ek al die mense op die aarde wil red.”

Compare

Handelinge 13:47 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Handelinge 13થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest