1
Handelinge 12:5
Bybel vir almal
ABA
Die soldate het toe vir Petrus in die tronk toegesluit. Maar die gemeente het baie ernstig tot God gebid om vir Petrus te help.
Compare
Handelinge 12:5 ખોજ કરો
2
Handelinge 12:7
Maar skielik het 'n engel van die Here by Petrus gestaan en 'n lig het in die tronk geskyn. Die engel het aan Petrus se sy geraak en hy het vir Petrus wakker gemaak en vir hom gesê: “Staan gou op!” Die kettings het afgeval van Petrus se hande.
Handelinge 12:7 ખોજ કરો