YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Galasiërs 1

1

Galasiërs 1:10

Bybel vir almal

ABA

Daar is mense wat sê ek gebruik mooi woorde sodat mense of God moet dink ek is goed. Hulle sê ek probeer dinge sê waarvan mense hou. Dit is nie waar nie. As ek dit doen, dan is ek nie 'n dienaar van Christus nie.

Compare

Galasiërs 1:10 ખોજ કરો

2

Galasiërs 1:8

Bybel vir almal

ABA

Niemand mag vir julle iets anders preek nie, hy mag net die goeie boodskap preek wat ek gepreek het. Ek mag nie 'n ander boodskap preek nie, en 'n engel uit die hemel mag ook nie. As iemand dit doen, dan sal God hom straf!

Compare

Galasiërs 1:8 ખોજ કરો

3

Galasiërs 1:3-4

Bybel vir almal

ABA

Ek bid dat God ons Vader en die Here Jesus Christus genadig sal wees vir julle en dat Hy vir julle vrede sal gee. Christus het gedoen wat God ons Vader wou hê, Hy het gesterf om ons sondes weg te neem. So het Hy ons gered van hierdie slegte wêreld waarin ons lewe.

Compare

Galasiërs 1:3-4 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Galasiërs 1થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest