YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Habakuk 1

1

Habakuk 1:5

Bybel vir almal

ABA

Die Here het gesê: “Julle moet na die volke kyk. Julle moet na hulle kyk, dan sal julle verbaas wees en nie weet wat om te sê nie. Ek sal nou iets doen, en julle sal dit nie glo wanneer mense dit vir julle vertel nie.

Compare

Habakuk 1:5 ખોજ કરો

2

Habakuk 1:2

Bybel vir almal

ABA

Habakuk het gesê: “Here, hoe lank moet ek nog bid? Hoe lank moet ek nog soebat dat U ons moet help? U luister nie na ons nie, U help ons nie teen die mense wat ons laat swaarkry nie.

Compare

Habakuk 1:2 ખોજ કરો

3

Habakuk 1:3

Bybel vir almal

ABA

Hoekom wys U vir my dat mense verkeerd doen aan ander mense? U sien hulle kry swaar maar U doen niks. Ek sien hoe mense slegte dinge doen aan ander mense en nie reg doen aan hulle nie.

Compare

Habakuk 1:3 ખોજ કરો

4

Habakuk 1:4

Bybel vir almal

ABA

Daarom is die Wette van Moses nie meer belangrik vir al die mense nie, en daarom doen hulle nie reg aan ander mense nie. Dit gaan beter met mense wat verkeerd doen as met mense wat reg doen. Mense gaan kla in die poort, maar wanneer hulle daar weggaan, dan het niemand daar reg gedoen aan hulle nie.”

Compare

Habakuk 1:4 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Habakuk 1થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest