YouVersion Logo
બાઇબલયોજનાઓવિડિઓઝ
Get the app
Language Selector
Search Icon

Popular Bible Verses from Jona 1

1

Jona 1:3

Bybel vir almal

ABA

Jona het gereedgemaak, maar hy wou na die land Tarsis gaan. Hy wou wegvlug van die Here. Hy het eers na die stad Joppe gegaan. Daar was 'n skip wat na Tarsis sou gaan. Hy het betaal om saam te ry en hy het op die skip geklim. Hy wou saam met die ander mense na Tarsis gaan. Hy wou wegvlug van die Here.

Compare

Jona 1:3 ખોજ કરો

2

Jona 1:17

Bybel vir almal

ABA

Die Here het 'n groot vis gestuur om vir Jona in te sluk. Jona was drie dae en drie nagte binne-in die vis.

Compare

Jona 1:17 ખોજ કરો

3

Jona 1:12

Bybel vir almal

ABA

Jona het vir hulle gesê: “Tel my op en gooi my in die see, dan sal die see stil word rondom julle. Ek weet dit is my skuld dat hierdie groot storm oor julle gekom het.”

Compare

Jona 1:12 ખોજ કરો

મફત વાંચન યોજનાઓ અને Jona 1થી સંબંધિત મનન

Previous Chapter
Next Chapter
યુવર્ઝન

Encouraging and challenging you to seek intimacy with God every day.

Ministry

વિષે

Careers

સ્વયંસેવક

બ્લોગ

દબાવો

Useful Links

સહાય કરો

દાન કરો

બાઇબલ આવૃત્તિઓ

ઑડિયો બાઇબલ

Bible Languages

આજનું વચન


A Digital Ministry of

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

ગોપનીયતા નીતિશરતો
Vulnerability Disclosure Program
ફેસબુકટ્વીટરઇન્સ્ટાગ્રામYouTubePinterest