Merki YouVersion
BiblíaÁætlanirMyndbönd
Sæktu forritið
Tungumálaval
Leitartákn

Popular Bible Verses from Amos 1

1

Amos 1:1-2

Bybel vir almal

ABA

Die woorde van Amos. Amos was 'n skaapboer. Hy het in die stad Tekoa gewoon. Die Here het vir hom gewys wat met die Israeliete sal gebeur. Dit was twee jaar voor die aardbewing. In daardie tyd was Ussia die koning van die land Juda, en Jerobeam was die koning van die land Israel. Jerobeam was die seun van Joas. Amos het gesê: “Wanneer die Here uit Jerusalem praat, dan is dit soos 'n leeu wat brul. Dan word die veld droog waar die skape moet wei, die plante op Karmel-berg gaan dood.”

Bera saman

Njòttu Amos 1:1-2

Ókeypis lestraráætlanir og hugleiðingar sem tengjast Amos 1

Fyrri kafli
Næsti kafli
YouVersion

Hvetur þig áfram og skorar á þig að leita samfélags við Guð á hverjum degi.

Kirkjustarf

Um YouVersion

Starfsferill

Sjálfboðaliði

Blogg

Fjölmiðlar

Gagnlegar hlekkir

Hjálp

Gefa

Bíblíuútgáfa

Hljóðbiblíur

Tungumál Biblíunnar

Vers dagsins


Stafræn kirkja

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

FriðhelgisstefnaSkilmálar
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYoutubePinterest