Merki YouVersion
BiblíaÁætlanirMyndbönd
Sæktu forritið
Tungumálaval
Leitartákn

Popular Bible Verses from Amos 2

1

Amos 2:6

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Die mense van Israel het 'n baie groot sonde gedoen, daarom sal Ek hulle straf. Hulle het onskuldige mense verkoop om geld te kry, en die mense het slawe geword. Hulle het arm mense verkoop omdat die arm mense geld geskuld het vir 'n paar sandale.

Bera saman

Njòttu Amos 2:6

2

Amos 2:4

Bybel vir almal

ABA

Die Here sê: “Die mense van die land Juda het 'n baie groot sonde gedoen, daarom sal Ek hulle straf. Die wet van die Here was nie vir hulle belangrik nie. Hulle het nie gedoen wat die Here gesê het nie. Hulle voorvaders het vals gode aanbid, en daarom het die mense van Juda verkeerd gedoen.

Bera saman

Njòttu Amos 2:4

3

Amos 2:7

Bybel vir almal

ABA

Hulle trap die arm mense se koppe in die grond in. Hulle doen nie reg aan die mense wat niks het nie. 'n Jongman en sy pa slaap by dieselfde slawe-meisie, en so ontwy hulle my heilige Naam.

Bera saman

Njòttu Amos 2:7

Fyrri kafli
Næsti kafli
YouVersion

Hvetur þig áfram og skorar á þig að leita samfélags við Guð á hverjum degi.

Kirkjustarf

Um YouVersion

Starfsferill

Sjálfboðaliði

Blogg

Fjölmiðlar

Gagnlegar hlekkir

Hjálp

Gefa

Bíblíuútgáfa

Hljóðbiblíur

Tungumál Biblíunnar

Vers dagsins


Stafræn kirkja

Life.Church
English (US)

©2026 Life.Church / YouVersion

FriðhelgisstefnaSkilmálar
Vulnerability Disclosure Program
FacebookTwitterInstagramYoutubePinterest