1
Genesis 10:8
Bybel vir almal
Kus het ook 'n seun gehad, sy naam was Nimrod. Hy het 'n baie sterk en belangrike man geword.
ប្រៀបធៀប
រុករក Genesis 10:8
2
Genesis 10:9
Hy was 'n goeie jagter. Die Here het hom so gemaak. Daarom, as iemand goed kan jag, dan sê die mense: “Hy is 'n goeie jagter, soos Nimrod.”
រុករក Genesis 10:9
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ