1
GÉNESIS 15:6
Afrikaans 1933/1953
En hy het in die HERE geglo; en Hy het hom dit tot geregtigheid gereken.
ប្រៀបធៀប
រុករក GÉNESIS 15:6
2
GÉNESIS 15:1
NÁ hierdie dinge het die woord van die HERE tot Abram gekom in 'n gesig en gesê: Vrees nie, Abram, Ek is vir jou 'n skild en jou loon is baie groot.
រុករក GÉNESIS 15:1
3
GÉNESIS 15:5
Daarop lei Hy hom uit na buite met die woorde: Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel. En Hy sê vir hom: So sal jou nageslag wees.
រុករក GÉNESIS 15:5
4
GÉNESIS 15:4
Toe kom die woord van die HERE tot hom en sê: Hierdie een sal jou erfgenaam nie wees nie, maar die een wat uit jou liggaam sal voortkom, hy sal jou erfgenaam wees.
រុករក GÉNESIS 15:4
5
GÉNESIS 15:13
Daarop sê Hy vir Abram: Weet verseker dat jou nageslag vreemdelinge sal wees in 'n land wat aan hulle nie behoort nie; daar sal hulle diensbaar wees en verdruk word vierhonderd jaar lank.
រុករក GÉNESIS 15:13
6
GÉNESIS 15:2
Toe vra Abram: Here HERE, wat sal U my gee, aangesien ek sonder kinders heengaan en die erfgenaam van my huis die Damaskéner Eliëser is?
រុករក GÉNESIS 15:2
7
GÉNESIS 15:18
Op dié dag het die HERE met Abram 'n verbond gesluit en gesê: Aan jou nageslag gee Ek hierdie land, van die rivier van Egipte af tot by die groot rivier, die Eufraatrivier
រុករក GÉNESIS 15:18
8
GÉNESIS 15:16
En die vierde geslag sal hierheen terugkom, want die ongeregtigheid van die Amoriete is tot nog toe nie vol nie.
រុករក GÉNESIS 15:16
គេហ៍
ព្រះគម្ពីរ
គម្រោងអាន
វីដេអូ